Norges billigste bøker

Slagveld van Haar Hart

Om Slagveld van Haar Hart

Keara Holm, word op die plaas Goedgeluk, naby Bitterfontein in die Namakwaland groot in die vyftigerjare. Werk is daar nie vir alle skoolverlaters in die omgewing nie. Sy word gedwing om as naïewe en onskuldige plaaskind, wat niks van die dinge van die lewe weet nie, in Kaapstad te gaan werk. Hier maak sy binne die eerste jaar kennis met die harde feite van die lewe, wat haar jong lewe radikaal gaan verander. Met geen ondersteuningsnetwerk, eerstens omdat haar familie so ver is, en tweedens omdat jongmense nie toegelaat is om oor die dinge met hul ouers te praat nie, ontaard haar hart in 'n slagveld, waar sy alleen die seer en verwoesting moet verwerk. Sy land saam met haar man in die oorloggeteisterde Suidwes-Afrika, in Oshakati. Hier moet sy probeer oorleef met 'n man wat 'n alkoholis en skisofreen is, en haar seuntjie probeer beskerm. Dit is 'n wenresep vir net nog meer oorlog en nog meer lyke in haar lewe waarmee sy alleen moet deel. Die lewe en die liefde doen haar geen gunste nie. Haar enigste anker deur die oorloë waarmee haar lewe telkens geteister sal word, is haar geloof in haar God. Wat word van Keara Holm? Kry sy ooit weer die geleentheid om terug te gaan na haar geliefde Namakwaland en Goedgeluk? Bly haar lewe 'n slagveld, of wen sy op die einde die oorlog?

Vis mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9798861177368
  • Bindende:
  • Paperback
  • Utgitt:
  • 12. september 2023
  • Dimensjoner:
  • 140x216x21 mm.
  • Vekt:
  • 458 g.
Leveringstid: 2-4 uker
Forventet levering: 13. april 2026

Beskrivelse av Slagveld van Haar Hart

Keara Holm, word op die plaas Goedgeluk, naby Bitterfontein in die Namakwaland groot in die vyftigerjare. Werk is daar nie vir alle skoolverlaters in die omgewing nie. Sy word gedwing om as naïewe en onskuldige plaaskind, wat niks van die dinge van die lewe weet nie, in Kaapstad te gaan werk. Hier maak sy binne die eerste jaar kennis met die harde feite van die lewe, wat haar jong lewe radikaal gaan verander. Met geen ondersteuningsnetwerk, eerstens omdat haar familie so ver is, en tweedens omdat jongmense nie toegelaat is om oor die dinge met hul ouers te praat nie, ontaard haar hart in 'n slagveld, waar sy alleen die seer en verwoesting moet verwerk. Sy land saam met haar man in die oorloggeteisterde Suidwes-Afrika, in Oshakati. Hier moet sy probeer oorleef met 'n man wat 'n alkoholis en skisofreen is, en haar seuntjie probeer beskerm. Dit is 'n wenresep vir net nog meer oorlog en nog meer lyke in haar lewe waarmee sy alleen moet deel.
Die lewe en die liefde doen haar geen gunste nie. Haar enigste anker deur die oorloë waarmee haar lewe telkens geteister sal word, is haar geloof in haar God. Wat word van Keara Holm? Kry sy ooit weer die geleentheid om terug te gaan na haar geliefde Namakwaland en Goedgeluk? Bly haar lewe 'n slagveld, of wen sy op die einde die oorlog?

Brukervurderinger av Slagveld van Haar Hart



Finn lignende bøker
Boken Slagveld van Haar Hart finnes i følgende kategorier:

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.