Norges billigste bøker

Misterie van die Woud

Om Misterie van die Woud

Die drieling-susters Luna, Diana en Irene kan van kleins af dinge doen wat ander kinders nie kan nie. Een van die spesiale gawes is, dat hulle met enige seedier kan kommunikeer, en hulle is baie lief vir water. Daar word gedurig met hulle daaroor gespot, tot hulle ma besluit die drie is nou oud genoeg om by die ander van hulle soort aan te sluit. Hulle word na 'n pragtige sprokieskasteel aan die voet van die Meru-gebergte gestuur. Luna, die oudste van die drieling, het 'n vurige humeur wat haar gereeld in die warmwater laat beland. Kort na hulle aankoms by die kasteel, spat die vonke tussen haar en die arrogante Seth Rowlands, een van die kasteelbewoners. Hulle kom gou agter dat almal wat hier woon, net soos hulle, spesiale magte besit. Hulle vind ook tot hulle verbasing uit hulle pa nie oorlede is soos wat hulle nog al die jare geglo het nie, maar Poseidon, die seegod, is hulle pa. 'n Foto laat die susters lelik kopkrap en baie ander vrae duik die een na die ander op. Gaan die susters antwoorde op hulle vrae kry, of gaan dit 'n misterie bly?

Vis mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9798392622894
  • Bindende:
  • Paperback
  • Sider:
  • 76
  • Utgitt:
  • 26. april 2023
  • Dimensjoner:
  • 140x216x4 mm.
  • Vekt:
  • 100 g.
Leveringstid: 2-4 uker
Forventet levering: 29. mai 2026

Beskrivelse av Misterie van die Woud

Die drieling-susters Luna, Diana en Irene kan van kleins af dinge doen wat ander kinders nie kan nie. Een van die spesiale gawes is, dat hulle met enige seedier kan kommunikeer, en hulle is baie lief vir water. Daar word gedurig met hulle daaroor gespot, tot hulle ma besluit die drie is nou oud genoeg om by die ander van hulle soort aan te sluit. Hulle word na 'n pragtige sprokieskasteel aan die voet van die Meru-gebergte gestuur. Luna, die oudste van die drieling, het 'n vurige humeur wat haar gereeld in die warmwater laat beland. Kort na hulle aankoms by die kasteel, spat die vonke tussen haar en die arrogante Seth Rowlands, een van die kasteelbewoners. Hulle kom gou agter dat almal wat hier woon, net soos hulle, spesiale magte besit. Hulle vind ook tot hulle verbasing uit hulle pa nie oorlede is soos wat hulle nog al die jare geglo het nie, maar Poseidon, die seegod, is hulle pa. 'n Foto laat die susters lelik kopkrap en baie ander vrae duik die een na die ander op.
Gaan die susters antwoorde op hulle vrae kry, of gaan dit 'n misterie bly?

Brukervurderinger av Misterie van die Woud



Finn lignende bøker
Boken Misterie van die Woud finnes i følgende kategorier:

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.