Norges billigste bøker

Luister: God se stem in my lewe

Om Luister: God se stem in my lewe

Soms weerhou die geraas van die wêreld jou om die stem van God in jou lewe te hoor. Hoe klink God se stem? Druis dit oor waters en laat dit die donderweer dreun? Is dit magtig, vol majesteit wat kan oopkloof en laat bewe (Psalm 29) of is dit 'n stil sagte stem wat vrede, liefde en bevestiging bring (1 Konings 19)? In die boek, LUISTER. God se stem in my lewe, beleef jy die karaktereienskappe van 'n lewende God deur die oë en lewenservaringe van Suid-Afrikaanse sportpersone soos Neil Powell, Duane Vermeulen, Sandile "Stix" Ngcobo, Vernon Philander en Mignon du Preez. Skrywer Karien Basson vertel passievolle stories van die liefde vir sport, uitdagende tye en 'n persoonlike ontmoeting met God uit die monde en harte van bekende sportlui. Stap saam deur die lewens van 40 verskillende sportsterre wat sonder huiwering erken: "God is net goed. Ons is almal onvolmaakte mense wat 'n volmaakte God dien en sonder nog 'n kans sou ons verlore gewees het." Hierdie boek is vir elke mens wat die een of ander tyd in hulself en die genade van 'n lewende God getwyfel het.

Vis mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9780639771199
  • Bindende:
  • Paperback
  • Sider:
  • 290
  • Utgitt:
  • 10. juli 2023
  • Dimensjoner:
  • 150x15x220 mm.
  • Vekt:
  • 367 g.
Leveringstid: 2-4 uker
Forventet levering: 30. mars 2026

Beskrivelse av Luister: God se stem in my lewe

Soms weerhou die geraas van die wêreld jou om die stem van God in jou lewe te hoor.
Hoe klink God se stem?
Druis dit oor waters en laat dit die donderweer dreun? Is dit magtig, vol majesteit wat kan oopkloof en laat bewe (Psalm 29) of is dit 'n stil sagte stem wat vrede, liefde en bevestiging bring (1 Konings 19)?
In die boek, LUISTER. God se stem in my lewe, beleef jy die karaktereienskappe van 'n lewende God deur die oë en lewenservaringe van Suid-Afrikaanse sportpersone soos Neil Powell, Duane Vermeulen, Sandile "Stix" Ngcobo, Vernon Philander en Mignon du Preez.
Skrywer Karien Basson vertel passievolle stories van die liefde vir sport, uitdagende tye en 'n persoonlike ontmoeting met God uit die monde en harte van bekende sportlui. Stap saam deur die lewens van 40 verskillende sportsterre wat sonder huiwering erken: "God is net goed. Ons is almal onvolmaakte mense wat 'n volmaakte God dien en sonder nog 'n kans sou ons verlore gewees het."
Hierdie boek is vir elke mens wat die een of ander tyd in hulself en die genade van 'n lewende God getwyfel het.

Brukervurderinger av Luister: God se stem in my lewe



Finn lignende bøker
Boken Luister: God se stem in my lewe finnes i følgende kategorier:

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.