Norges billigste bøker

Afspraak met die Toekoms

Om Afspraak met die Toekoms

Aurora en Kenza, twee boesemvriendinne, gaan toer deur Europa na voltooiing van hulle universiteitsopleiding. Daarna doen Aurora haar klerkskap as Forensiese Ouditeur. Nog altyd 'n uitblinker en harde werker, slaag sy ook dit met onderskeiding. Opgewonde en gereed om haar droom te leef. Die noodlot het egter ander planne vir hierdie baie getroue kind van God. Sy word ontvoer en sy veg verbete om te bly leef ... Sal sy die grusame verkragting en aanslag op haar lewe oorleef? Dit is hierdie nag wat haar paaie met dié van Braxton Moore, 'n jongman van Queenstown, kruis. Hierdie nag verander sy lewe soos handomkeer ... Hy, 'n man wat tot nou toe 'n lewe van partytjies, vroumense en drank geleef het, kom tot die besef dat daar baie meer in die lewe is. 'n Storie oor die gruwels van ons samelewing en God se groot genade vir mense. 'n Paar jongmense wie 'n afspraak met die toekoms gehad het, daardie nag op Spencerville Weg! 'n Afspraak waarvan die nagevolge soos die rimpels op 'n dam gaan bly uitkring en groter en groter raak. Wat is God se plan met hulle?

Vis mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9798884067226
  • Bindende:
  • Paperback
  • Utgitt:
  • 7. mars 2024
  • Dimensjoner:
  • 140x216x13 mm.
  • Vekt:
  • 281 g.
Leveringstid: 2-4 uker
Forventet levering: 13. april 2026

Beskrivelse av Afspraak met die Toekoms

Aurora en Kenza, twee boesemvriendinne, gaan toer deur Europa na voltooiing van hulle universiteitsopleiding. Daarna doen Aurora haar klerkskap as Forensiese Ouditeur. Nog altyd 'n uitblinker en harde werker, slaag sy ook dit met onderskeiding. Opgewonde en gereed om haar droom te leef. Die noodlot het egter ander planne vir hierdie baie getroue kind van God. Sy word ontvoer en sy veg verbete om te bly leef ... Sal sy die grusame verkragting en aanslag op haar lewe oorleef? Dit is hierdie nag wat haar paaie met dié van Braxton Moore, 'n jongman van Queenstown, kruis. Hierdie nag verander sy lewe soos handomkeer ... Hy, 'n man wat tot nou toe 'n lewe van partytjies, vroumense en drank geleef het, kom tot die besef dat daar baie meer in die lewe is.
'n Storie oor die gruwels van ons samelewing en God se groot genade vir mense. 'n Paar jongmense wie 'n afspraak met die toekoms gehad het, daardie nag op Spencerville Weg! 'n Afspraak waarvan die nagevolge soos die rimpels op 'n dam gaan bly uitkring en groter en groter raak. Wat is God se plan met hulle?

Brukervurderinger av Afspraak met die Toekoms



Finn lignende bøker
Boken Afspraak met die Toekoms finnes i følgende kategorier:

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.