Gjør som tusenvis av andre bokelskere
Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.
Ved å abonnere godtar du vår personvernerklæring.Du kan når som helst melde deg av våre nyhetsbrev.
What awaits us in the 2020s and 2030s? Will the country continue down the path of state capture, corrupt leadership and economic downturn? Or can South Africa rise from Jacob Zuma's lost decade? Frans Cronje analyses where we are, predicts where we are headed, and warns that there is not much time left to prepare for our future.
Die verhale in hierdie omnibus is Die grondbaron, Somer van betowering en Meisie in die reën.
Tart my nie, mijn heer, Suzette van Voltaire en Kaalbult se erfgenaam
Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat 'n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoe note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri 'n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net 'n velletjie om haar heupe en 'n wit stringetjie krale om haar nek. !X'uri kom uit 'n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is 'n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans.
Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens 'n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar suster en aan vriendinne. So ontstaan 'n aangrypende dog ook humoristiese beeld van 'n groeiproses, van die aanvanklike woede tot by aanvaarding, van die koestering van wraak tot die uiteindelike gewaarwording dat sy van haar eks-man verlos is. In korrespondensie wat oor 'n dekade geskryf is, ontvou die verhaal van 'n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar 'n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry. Dis koue kos, skat is 'n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter en ontplof, skok en verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.
Pieter-Dirk Uys se skreeusnaakse, roerende memoires. Ons leer ken die mens agter die ikoon deur sy stories oor sy gesin, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van 'n merkwaardige lewe.
Sandveldstories is 'n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-konsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor 'n unieke wereld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.
Clem Sunter and Chantell Ilbury's seminal scenario planning books - The Mind of a Fox, Games Foxes Play and Socrates & the Fox - are now available for the first time as a single-volume e-book. The Fox Trilogy traces the development of a methodology that is now used around the world by large and small organisations alike. It assumes the future is unpredictable and should be split into different scenarios, each of which has its own flags, probability and optimum course of action. This model provides decision-makers with the same speed and quality of response to change that foxes possess.
Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.
Ved å abonnere godtar du vår personvernerklæring.