Norges billigste bøker

Bøker av Patoor Heidi Pieterse

Filter
Filter
Sorter etterSorter Populære
  • av Patoor Heidi Pieterse
    160,-

    Depressie is soms 'n normale reaksie op sekere gebeure en in vandag se lewe kan ons moedeloos en neerslagtig raak. Tog is depressie 'n siekte wat anders as normale hartseer of moedeloosheid hanteer moet word. In hierdie boek skryf Pastoor Heidi Pieterse oor hoe depressie haar en haar gesin se lewe geraak het en hoe geloof hulle deur die tydperk gedra het. Depressie is 'n werklikheid en spreek sy die feite van depressie, die ontkenning en die behandeling daarvan aan. Depressie en die Christen gesin gee die lesers perspektief deur te wys dat hulle nie alleen deur die proses hoef te werk nie. Daar is altyd hoop in tye in alleenwees.

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.