Norges billigste bøker

Bøker av Niel Barnard

Filter
Filter
Sorter etterSorter Populære
  • - Memoirs of a spy boss
    av Niel Barnard
    211,-

    In the murky world of espionage few rules apply. Everything is permitted in the name of state security - even talking to the country's Enemy No. 1. This is exactly what Niel Barnard, then head of the National Intelligence Service (NIS), did in the late 1980s. On instruction of PW Botha, he started top-secret talks with Nelson Mandela in prison. Not even Cabinet was informed. In Secret Revolution Barnard reveals, for the first time, the details of these meetings - the precursor to Mandela's release and the first democratic elections. Barnard's disclosures offer fascinating insights into Mandela the man, his convictions and strategic reasoning. The book also sheds light on the daily lives of spies during NIS's heyday in the 1980s and contains several revelations: From the secret communication channel NIS established with the KGB and the British operatives caught spying on South Africa's nuclear capability to ministers' sexual escapades.

  • - Memoires van 'n spioenbaas
    av Niel Barnard
    208,-

    In die duister wereld van spioene geld die gewone reels nie. Alles is geoorloof in die naam van landsveiligheid - selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat. Dit is presies wat Niel Barnard in die laat 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het. In opdrag van PW Botha het hy hoogs geheime gesprekke met Nelson Mandela begin voer. Nie eens die kabinet het geweet nie. In Geheime Revolusie lig Barnard vir die eerste keer die sluier oor die tronkgesprekke - wat uiteindelik tot Mandela se vrylating en die eerste demokratiese verkiesing sou lei. Dit bied 'n fassinerende blik op Mandela die mens en op sy politieke oortuigings. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's. Barnard maak etlike onthullings: Van die gesprekskanaal wat NI met die Russiese KGB geskep het en die Britse spioene wat op ons kernwapenvermoe gespioeneer het (en vasgetrek is) tot ministers se eskapades in die buiteland.

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.