Utvidet returrett til 31. januar 2025

Bøker av Herman Lategan

Filter
Filter
Sorter etterSorter Populære
  • av Herman Lategan
    281,-

    Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds A hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is A skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir A jaar kinderhuis toe.Om soos A weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van A pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg.Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met A mes gesteek. Hy verloor byna sy been n A motorongeluk tydens A besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas.Later vind hy 'n veilige hawe wanneer sy pad met die van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wreld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies en oorwinning.

Gjør som tusenvis av andre bokelskere

Abonner på vårt nyhetsbrev og få rabatter og inspirasjon til din neste leseopplevelse.